Penelope Wilton

Penelope Wilton
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Penelope Alice Wilton
Geboorte 3 Junie 1946 (1946-06-03)
Nasionaliteit Engels
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1969–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Penelope Wilton (gebore 3 Junie 1946) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Shaun of the Dead (2004), Pride & Prejudice (2005), Match Point (2005), en The Best Exotic Marigold Hotel (2011).


Developed by StudentB